Customer Feedback


2012-08-17
Matriekafskeid 10 Augustus 2012


Goeie Dag

 Baie baie dankie, julle diens is wonderlik!!! En julle ou karrietjie lyk nog fantasties.

Die twee was omtrent gelukkig gewees met die HUB en almal het vir hulle gewaai en gekyk

Ek sal julle voorstel aan enige iemand!

Hier is vir jou fotos van hulle twee.

 Dankie vir julle diens.

 Groete

 Dina Jacobs