Customer Feedback


2012-09-21
Matriekafskeid 23 Augustus 2012


Goeie dag Hester
 
Baie dankie vir die wonderlike diens wat ons ontvang het,
ek sal beslis weer van julle dienste gebruik maak.
 
Vind aangeheg 'n paar fotos.
 
Vriendelike groete
Letta