Customer Feedback


2012-10-15
Matriekafskeid 06 Oktober 2012


 

Middag

Die fotos soos belowe.

En namens Reinhardt, myself en Martin wil ons net graag weer baie dankie se vir julle puik diens die 6de met sy Matriek afskeid.

Dit was regtig 'n aand wat hy vir altyd sal onthou.

Dankie dat julle dit moontlik gemaak het.

Mooi naweek

Groete

Anne-Marie Pieters

Managing Director