Customer Feedback


2013-12-20
Matriekdans 29 November 2013


Goeie dag

Jean was uitstekend gewees,  ons was heelwat laat en hy het geduldig gewag en was baie vriendelik en uiters professioneel, ek dink hy is voorwaar n voordeel vir Tienkels Vintage Car Rental hoor!


Vriendelike Groete
Claudette