Customer Feedback


2015-10-13
Matric Farewell 09 October 2015


Hi Hester,
Baie dankie vir die gebruik  van n pragtige ou motor. Dit was n pragtige aand vir almal wat deel was.
Baie dankie ook vir die baie vriendelike en aangename bestuurder, ons het sy geselskap terdee geniet.
Ingesluit is n paar fotos

Vriendelike groete
Die De Klerk gesin