Customer Feedback


2012-09-17
Matriekafskeid 07 Augustus 2012


More,

Ons wil ook net baie baie dankie se vir die wonderlike ondervinding.

Kan nie vir julle se hoe het die kinders dit waardeer nie.

Dankie vir al die moeite, en dat Tienie die vreeslike koue moes deurstaan.

Ek het gehoop hy kom nog koffie drink, wou droewors saamstuur, maar verstaan dat hy haastig was.

Nogmaals dankie!!

Groete

Martie