Customer Feedback


2013-10-22
Matriekafskeid 12 Oktober 2013


Hester & Tienie


Baie dankie vir julle ongelooflike profesionele diens. Vandat ek bespreek het tot Tienie hulle af gelaai het die aand by die venue was alles perfek gewees. Dankie dat julle die aand vir Denzel & Carla spesiaal gemaak het.

Groete

Karin Bickford
Airey Accounting CC