Customer Feedback
Hi Hester, Baie dankie vir die gebruik van n pragtige ou motor. Dit was n pragtige aand vir almal wat deel was. Baie dankie ook vir die baie vriendelike en aangename bestuurder, ons het sy geselskap terdee geniet. Ingesluit is n paar fotos Vriendelike groete Die De Klerk gesin ... more
Hallo Ons wil net baie dankie sê vir die mees professionele diens Vrydag met my seun se matriekafskeid. . Alles het baie goed verloop en die kinders het waarlik pragtige foto’s en herhinneringe van hul spesiale dag. Groete Karen ... more
Hi Hester, Thank you very much for your vintage car service given for my son's matric dance. He really arrived in style. Kind regards Angelo de Gee ... more