Customer Feedback
2015-10-13 Matric Farewell 09 October 2015
Hi Hester,
Baie dankie vir die gebruik van n pragtige ou motor. Dit was n pragtige aand vir almal wat deel was.
Baie dankie ook vir die baie vriendelike en aangename bestuurder, ons het sy geselskap terdee geniet.
Ingesluit is n paar fotos
Vriendelike groete
Die De Klerk gesin

|