Customer Feedback


2015-10-13
Matric Farewell 11 September 2015


Hallo

Ons wil net baie dankie sê vir die mees professionele diens Vrydag met my seun se matriekafskeid.  .

Alles het baie goed verloop en die kinders het waarlik pragtige foto’s en herhinneringe  van hul spesiale dag.

Groete
Karen