Customer Feedback


2012-10-18
Matriekafskeid 13 Oktober 2012


Hi

Baie dankie vir al julle hulp en bystand!! Julle het die dag vir my seun ongelooflik opgetower, hy was in ekstase met die kar en julle dryfer absoluut uit die boonste rakke, uiters beleefd!!  Sal vir julle fotos stuur sodra ons dit gekry het ek dink hulle was oophande die mooiste paartjie op die afskeid en die kersie op die koek die kar!!!

Groete

Mev van Jaarsveld